Jaco, Thank you!

 

Just a note thanking you.

We are very grateful for your personal diligence in caring for the Mazars flight bookings and arrangements.

You exceeded our expectations in every way.  You are always very helpful and efficient.

The communication and assistance from Imani Adventure Travel is greatly appreciated.

It is a privilege and honour to work with you.

 

From Zandra and Nelia : Mazars Central Inc

“Jaco Steyn is die afgelope 18 maande ‘n integrale deel van my gereelde reise…of dit vliegtuigkaartjies, verblyf of motorhuur is…hy is altyd beskikbaar om van hulp en bystand te wees. Geen versoek is ooit te groot of te klein nie… Ek is baie dankbaar om Jaco altyd net ‘n oproep weg te he!”

 

– Thinus de Vries (Partner Mazars Central Bloemfontein)

“Ek kan getuig dat die oomblik toe Jaco van Imani Travel ons wêreld betree het, dit my lewe aansienlik makliker gemaak het. Die reis relings in die maatskapy het van so ‘n aard geword dat dit ‘n klomp tyd in beslag geneem het net om alles gereël te kry. Nou is dit so eenvoudig soos die stuur van ‘n epos, en binne ‘n uur (selfs minder) is alles gefinaliseer, van vlugte, tot hotel besprekings tot huur motors, sonder enige probleme.

Die vinnige, vriendelike en professionele diens wat ons vanaf Imani ontvang is nie iets wat alledaags in die besigheids wêreld bestaan nie, en dit word opreg verwelkom en waardeer.

Baie dankie vir die uitstekende diens!”

 

Zee Swanepoel – RiG Adviesdienste